|

Wanneer?
Eredienste elke 2de en 4de Sondag van die maand. Alternatiewe byeenkomste 1ste en 3de Sondag van die maand.
(Daar is geen Alternatiewe byeenkomste die 2de, 16de en 30ste Augustus 2009)
Waar?
RODING VALLEY HIGH SCHOOL Alderton Hill Loughton Essex IG10 3JA
Hoe Laat?
Oggenddienste: 10:00
Daar is geen Sondagskool/Kategese gedurende die skool vakansie
Sondagskool / Kategese / Jongmense / Kinders
Klas (ouderdom) Tyd
|
Belydenisklas (skooljaar 10 en 11)
|
09h00
|
|
Voor - Belydenisklas (skooljaar 9)
|
09h00
|
|
Kinderkerk (skooljaar 6,7 en 8)
|
tydens erediens, na lofprysing
|
|
Kinderkerk (skooljaar 3,4 en 5)
|
tydens erediens, ná lofprysing
|
|
Kinderkerk (skooljaar 1 en 2)
|
tydens erediens, ná lofprysing
|
|
Kleuterkerk (nursery en reception)
|
tydens erediens, ná lofprysing
|
|
Bybelbekkies (6mnde - 3jr)
|
tydens erediens, ná lofprysing
|
Moederskamer - lokaal aan die punt van die gang

|
|
|