|
Gebedsversoeke
Dit is 'n opdrag van God om vir mekaar te bid en mekaar se laste te dra.
Ons gebedspan (gebed@sagemeente.com) wil graag vir ons gemeente en gemeentelede se spesifiek behoeftes bid. Kontak hulle gerus by die bogenoemde email of op die onderstaande web vorm.
Die gebedspan bid Sondae oggende na die diens saam en ons nooi enige iemand uit om saam met hulle knieë te skuur vir ons gemeente. Kontak hulle vir meer info.
Gebedsversoek:
|
|
|
| |
| | | |