Middellande 

Ma Baba Kleuter Kuier Banner

 

Ma's met babas en jong kleuters kuier saam om 'n koppie koffie of tee en deel bietjie met mekaar oor die uitdagings van ma-wees terwyl die kleingoed speel.

 

Die byeenkomste word gelei deur kindersielkundige, Liza du Plessis.

 

Navraag: