Londen 

Konferensies

Ons het elke jaar verskeie konferensies wat aangebied word deur SA Gemeente self of in samewerking met ander organisasies. Elke konferensie het 'n spesifieke klem - sekeres fokus op bv leierskapsontwikkeling en ander fokus weer op uitreike en Sending.

Alle konferensies sal op ons kalender verskyn en kliek gerus onder op die konferensie van jou keuse vir meer inligting:

Meer info:

Ons word opgelei en voorberei vir alles onder die son, behalwe vir die huwelik. Kom en ontdek saam met ons die wonder van ‘n Skrif-gebaseerde huwelik.