SA Gemeente het verskeie sosiale geleenthede deur die jaar. Ons kuier saam as mans, dames, gesinne en families.
Ons probeer om alle sosiale geleenthede op ons webblad/kalender aan te bring met meer inligting hier onder.