|
predikante
 |
Ockie Raubenheimer
Dr, BA, BA Hons (PU),BD, M Div, DD (UP)
Ockie en Annette het is in Augustus 2001 beroep na die gemeente. Hy is verantwoordelik vir die bediening in die Suidwyk.
Hy was vooreerheen leraar in Lynnwood (1990), Studenteleraar in Universiteitsoord (1982) en Rietfontein Suid (1978).
e-pos: ockie@sagemeente.com Kontak nommer: +44 7813 894 460
|
 |
Rian Steyn
Dr, BA, BA Hons & BTh (UOVS); MTh (US) & DPhil (PU vir CHO)
Rian en Ronel saam met hul twee kinders (Miga en Emma) is Augustus 2005 beroep na die gemeente. Hy was voorheen dosent by Hugenote Kollege in Wellington (1995), Studenteleraar by Potchefstroom Die Bult (1996).
Rian was met sy koms na Engeland verantwoordelik vir die bediening in die Middellande. Sedert Mei 2010 is hy predikant vir London.
e-pos: rian@sagemeente.com Kontak nommer: +44 772 5894 210
|
 |
Christo Benade
Ds BA, BA Hons,B Th (UOVS) Mphil (Univ van Johannesburg)
Christo en Annelie en hulle dogters (Carli en Une) is Augustus 2007 beroep na die gemeente. Hy is verantwoordelik vir die bediening in Noordwyk.
Hy was voorheen leraar by Vaalpark (1997).
e-pos: christob@sagemeente.com Kontak nommer: +44 1992 813 895
|
 |
Dawie van Vuuren
Dr, BA (UP) BTh (US); MTh & DTh (Unisa)
Dawie, saam met Alma en hulle drie kinders (Kobus, Hendré en Ronell) is in November 2001 beroep na die gemeente.. Hy was vantevore Leraar vir Staatwerkbediening in Kaapstad (1997) en Gansbaai (1991). Dawie was vir agt en ’n half jaar (tot in Mei 2010) verantantwoordelik vir die bediening in Londonwyk.
Dawie se huidige rol behels die beplan en bestuur van prosesse om die gemeente se “WEN” aksie te dien binne al die verskillende wyksgemeentes. Die grootste fokus tans is op die oploop en afloop van die Revive London Campaign saam met Angus Buchan (Okober 2010).
Dawie het ’n beroep aanvaar na Adelaide, in Australie en is besig met die visum- proses.
e-pos: dawie@sagemeente.com Kontak nommer: +44 207 353 6124
|
|
|
|
|