| Ons begin met 'n nuwe veldtog. Kom vind uit oor geestelike dissiplines wat ons as Christene kan doen om te groei in ons geloofslewe. |
|
| Ons kamp weer hierdie jaar op die fantasties Ashburnham landgoed, so 'n uur en 'n half suid van Londen, oppad na Hastings en naby Battle. |
|
| Kom kuier saam met Ds Christo Benade wat die naweek 'n Huweliksverrykingsnaweek aanbied. Moet dit nie mis nie! |
|
|