Suidwyk 

Welkom by Suidwyk

Welkom by SA Gemeente Suidwyk. Ons hou elke 2de en 4de Sondag van die maand kerk in Guildford, en daar is ook elke eerste Sondag van die maand 'n diens in Maidstone, Kent.

Kom loer gerus in by een van ons bedieningspunte of kontak ons of bel ons by 01372 276 743 indien jy enige vrae het. 
 



Sleutels tot Groei Kom vind uit oor geestelike dissiplines wat ons as Christene kan doen om te groei in ons geloofslewe. Kliek hier vir meer info.
Week van Gebed Ons nooi jou om deel te wees - as selgroep OF as individue - van ons Week van Gebed: 1-7 Maart. Kliek hier vir die gebedsjoernaal vir die week.

 

 

Ons Storie
KingsCollege

 

Boeke website

Eredienstye en Info

hopeFeeDr

Meer oor ons