Welkom
Welkom by SA Gemeente Londen! Ons kuier elke Sondag saam, so hoop om jou by een van ons dienste te sien.
Kom loer gerus in of kontak ons by info@sagemeente.com of 0207 353 6124 indien jy enige navrae het.
|
|
| |
| Ons kamp weer hierdie jaar op die fantasties Ashburnham landgoed, so 'n uur en 'n half suid van Londen, oppad na Hastings en naby Battle. |
|
| Ons begin met 'n nuwe preekreeks. Kom vind uit oor geestelike dissiplines wat ons as Christene kan doen om te groei in ons geloofslewe. |
|
| Amper getroud? Pas getroud? Vars getroud? Gelukkig getroud? Moeg getroud? |
|
|
|
|
| | |
|