Birmingham Eredienste

Wanneer?

Elke eerste en derde Sondag van die maand.
'n Engelse diens word in maande met vyf Sondae op die vyfde Sondag gehou.

 

Hoe laat?

Oggenddienste: 10:00

 

Waar?

Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN


LW As jy hierdie poskode in 'n GPS insit, vat dit jou in die woongebied agter die skool in.
Kliek dus op hierdie adres vir 'n kaart, druk dit uit en vat dit saam wanneer jy ry!

 

Katkisasie / Kinders / Kleuters / Baba's

Klas (ouderdom)
Tyd
Belydenisklas (16-18jr) 11:00
Katkisasie (13-15jr) Tydens erediens, ná lofprysing
Katkisasie (9-12jr) Tydens erediens, ná lofprysing

Kekkelbekkies (4-8jr)

Tydens erediens, ná lofprysing

Babbelbekkies (2-4jr) Tydens erediens, ná lofprysing
Bybelbekkies (0-2jr) Tydens erediens, ná lofprysing