Londen 

Bedieninge 

Raak betrokke by 'n bediening:

 

hdrOperasioneel  
   Boeke

 

Verkoop van boeke voor en na die dienste.
   Erediens-Koödineerder   Koördineer Sondae die hele erediens, is verantwoordelik dat alles vlot verloop.
   Facilities   Ons help tafels dra, stoele pak en kyk dat alles in plek is voor 'n diens.
   Gasvryheid   Gee vir almal iets te drinke na die erediens, "catering" by van die funksies.
   Gebed   Dit is die enjin wat die gemeente dryf.  Bid saam na die erediens.
   Geldtel   Die span hanteer die opname van kollekte tydens 'n erediens.
   Kidz - Kleuterkerk   ‘n Bybelles en aktiwiteite (verf,inkleur, puzzle bou, speletjies) word aangebied vir 2-5 jariges gedurende die erediens.
   Kidz - Oppasdiens   Die span kyk na alle babas en kids van 0-3 jaar oud, sodat ouers die erediens kan bywoon.
   Kidz - Sondagskool   Challenge die 6 - 16 jarige outjies oor aktuele sake rondom God en lewe.
   One-2-One   Ons bied ondersteuning deur gebed, bemoediging en emosionele ondersteuning.

   Verwelkoming

 

Sorg dat almal vriendelik gegroet word en welkom voel by SA Gemeente.

     
hdrProduksie  
   Drama   Dit is ons doel om God se boodskap op 'n kreatiewe manier uit te beeld.
   Fotograwe   Verantwoordelik om alle events vas te vang op kamera.
   Musiek   Ten spyte van 'n hoë commitment is dit 'n voorreg om God te kan dien met musiek.
   Sanggroep   Reik uit met sang by spesiale optredes en dien as "backing vocals" vir die bands.
   Verhoog   Kreatiewe, hands-on klomp wat kap en verf om props vir die preke te bou.
   Video   Van videokamera werk tot "special effects" - ons verseker kreatiewe kommunikasie.
     
hdrTegnies  
   Klank, ligte en Multimedia   Hanteer alle tegniese aspekte van die erediens, alle opleiding word verskaf!
   Vertaling   Vertaal die eredienste in Engels vir al ons engelsprekende besoekers.
     
........................................................   ........................................................................................................................................................
Vul die vorm in as jy by een van die bedieninge wil betrokke raak:

 

Naam en Van:

Telefoon nommer:

Email:

Bediening/e: