Suidwyk 

Selgroepe

Daar is tans sowat 50 selgroepe in Suidwyk en ook 4 dames bybelstudiegroepe. Kontak ons gerus op die vorm onder vir enige vrae. Daar is ’n selgroep naby jou waar mense se harte vir jou oop staan!

 

Ons is tans besig met die GELOOFSWORTELS preekreeks. Kliek onder vir die relevante Bybelstudie:

Geloofswortels 5 - Soli Deo Gloria (66KB) 09/07/2010
Geloofswortels 4 - Waarom en wat glo ons - Geloof en Genade (112KB) 29/06/2010
Geloofswortels 3 - Waarom glo ons en wat glo ons (72KB) 28/06/2010
Geloofsworterls 2 - Sola Scriptura (73KB) 03/06/2010
Geloofswortels - Les 1 (112KB) 21/05/2010

 

Laat weet ons ook hoe jou selgroep lyk en wat julle behoeftes is: www.sagemeente.com/Articles/191071/Selgroep_vraelys.aspx

 

 Waar is my naaste selgroep? 
 

 


 

 Vul hierdie vorm in om die kantoor te kontak vir jou naaste selgroep:

Naam en Van:

Email Adres:

Selfoon:

Poskode:

Opmerking: