Suidwyk 

Suidwyk Kinderkerk (3 - 8 jaar)

 

Kom voor die kansel bymekaar vir ‘n kort kinderboodskap deur die leraar. Direk hierna, voor die erediens, gaan die groep na die Kinderkerk.


Bennie Henning, 08/10/2007