Suidwyk 

Suidwyk Junior Kerk (9 - 11 jaar)

 

Kinders gaan uit na hul onderskeie klaskamers ná die kinderboodskap. Hulle volg ‘n program van Scripture Union, met fokus op ‘n Bybelboodskap en aansluitende les.Let wel: op Nagmaal-Sondae is daar geen Juniorkerk nie, en kinders bly in die erediens saam met hulle ouers.


Bennie Henning, 08/10/2007