|
Welkom by SA Gemeente Noordwyk!
Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand. Ons kom ook elke 1ste en 3de Sondag van die maand bymekaar vir 'n alternatiewe diens. Kom kuier gerus, ons kom bymekaar by Roding Valley High skool in Loughton (IG10 3JA)
Kyk gerus vir verdere gebeure op die kalender onder aan die bladsy.
Na binne - Meditasie
(download)
Die verskil tussen Oosterse en Christelike meditasie, voordeel van meditasie, asook metodes van meditasie. Christo Benade, 28/02/2010 |
|
Ons begin met 'n nuwe veldtog. Kom vind uit oor geestelike dissiplines wat ons as Christene kan doen om te groei in ons geloofslewe. Kliek hier vir meer info.
|
|
|
Kliek gerus vir meer inligting oor ons volgende aksies en aktiwiteite:
|
|
|
|