Noordwyk 

Gebedsversoeke  

Stuur asseblief ENIGE gebedsversoeke aan Marlize Gray (leier van die Gebedsbediening) onder op die bladsy. Dui ook asb aan of die gebedsversoek privaat is (maw net vir die paar voorbidders by Noordwyk) en of dit in die afkondiginge geplaas kan word.

  • Almal wat geraak word deur die huidige moeilike tyd

  • Karel du Toit vir beterskap

  • Annette Moolman vir spoedige beterskap

  • Ansulie van Loggerenberg en familie met hul groot verlies

  • S.A Gemeente hier in Engeland

  • Ons gesinne en kinders hier in Engeland

  • Ons mense in Suid Afrika

  • Bid vir die mense in Zimbabwe


Naam:

E-pos Adres:

Telefoon Huis:
Selfoon:

Kommentaar:
Publiseer hierdie gebedsversoek