|
Eredienste
Suidwyk bestaan uit drie punte, Guildford, Ashford en Ierland. Daar word 2 dienste 'n maand gehou by Guildford en 1 diens 'n maand by Ashford. Daar is ongelukkig geen geskeduleerde dienste in Ierland nie, maar daar is wel aktiewe selgroepe wat gereeld by mekaar kom.
Sien hier onder vir meer details:
|
Ilse Reyneke, 04/07/2007 |
|
|