|
Birmingham Eredienste
Wanneer?
Elke eerste en derde Sondag van die maand. 'n Engelse diens word in maande met vyf Sondae op die vyfde Sondag gehou.
Hoe laat?
Oggenddienste: 10:00
Waar?
Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
LW As jy hierdie poskode in 'n GPS insit, vat dit jou in die woongebied agter die skool in. Kliek dus op hierdie adres vir 'n kaart, druk dit uit en vat dit saam wanneer jy ry!
Katkisasie / Kinders / Kleuters / Baba's
Klas (ouderdom)
|
Tyd
|
| Belydenisklas (16-18jr) |
11:00 |
| Katkisasie (13-15jr) |
Tydens erediens, ná lofprysing |
| Katkisasie (9-12jr) |
Tydens erediens, ná lofprysing |
|
Kekkelbekkies (4-8jr)
|
Tydens erediens, ná lofprysing
|
| Babbelbekkies (2-4jr) |
Tydens erediens, ná lofprysing |
| Bybelbekkies (0-2jr) |
Tydens erediens, ná lofprysing |
|
|
|