|
Kinders is die grootmense van die toekoms. Die kinder en kleuterkerk is besig om te groei in Noordwyk Gemeente en ons is opsoek na mense wat graag met kinders wil werk om by ons dinamiese span aan te sluit.
Kontak: noordwyk@sagemeente.com |
Ena Wassermann, 29/07/2008 |
|
|