|
Gebed is die kern van ons Gemeente. Die bediening is baie belangrik, die gebedspan kom bymekaar voor elke erediens vir gebed. Daar is ook geleentheid vir gebedsversoeke op die webblad. Word deel van die gebedspan.
Kontak: Noordwyk@sagemeente.com
|
Ena Wassermann, 29/07/2008 |
|
|