Die Enkelaksie is daar om enkellopende mense in die gemeente bymekaar te kry. Daar is verskeie sosiale byeenkomste. Raak betrokke by die opwindende bediening.
Kontak: Noordwyk@sagemeente.com
Ena Wassermann, 29/07/2008