|
Preke
Die volledige preek argief met audio opnames van al die SA Gemeente predikante se preke is hier beskikbaar:
Opnames van Middellande preke:
Okt 2009 - Uitgedaag om verder te groei... (nagmaal)
(download)
Na aanleiding van die gelykenis van die wingerdstok. Rian Steyn, 18/10/2009 | Sep 2009 - Vryheid deur die Tien Gebooie 2
(download)
God het nie vir ons die Tien Gebooie gegee as reels om ons te bind aan wat ons mag en nie mag doen nie, maar om ons in werklikheid volkome vry te maak. Dit gee vir ons die geleentheid om tot ons volle potensieel te kan lewel. Rian Steyn, 20/09/2009 | Okt 2009 - Uitgedaag om te groei...
(download)
Na aanleiding van die gelykenis van die saaier word ons uitgedaag om vrugbare grond te wees. Rian Steyn, 04/10/2009 | Sep 2009 - Vryheid deur die Tien Gebooie 1
(download)
Vandag se preek kom uit Exodus 20:1 as die die Here verklaar: "Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte uit die plek van slawerny bevry het" God se plan was nog altyd ons vryheid, om vry te raak, los te kom van soveel wat ons vashou, terughou, wat ons vryheid steel. Dit is sy plan vir jou ook. Rian Steyn, 06/09/2009 | Aug 2009 - Wanneer jou geloof getoets word ....
(download)
Geloof selfs in moeilike omstandighede en wanneer ons nie verstaan nie. Kyk ook Hebreers 11:1 se opsomming van geloof. Rian Steyn, 30/08/2009 | Aug 2009 - Being part of His story...
(download)
We are called to be part of His story, wherever we find ourselves and however we got there. Lee Layton-Matthews, 16/08/2009 | Julie 2009 - Die ware betekenis van kerk
(download)
Te midde van onsekerheid oor Middelandse gemeente se pad vorentoe, gesels Dawie met ons oor die ware betekenis van kerk. Dawie van Vuuren, 05/07/2009 | Mei 2009 - Facing Giants
(download)
Elkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons een of ander tyd moet 'face'. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan dit of voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring). Rian Steyn, 03/05/2009 |
 |
|
Of lees die opsommings van Rian Steyn se Middellande preke:
|
|
|