 | Who wants to be a millionaire - 4. Het jy my lief?
(download)
Die laaste in ons preekreeks. Rian gesels vandag oor Jesus se vraag aan Petrus nadat Petrus hom 3 maal verloën het - Het jy my lief? Rian Steyn, 18/07/2010 |
 | Who wants to be a millionaire - 3. Wie judge jy?
(download)
Rian kom skud ons boksies bietjie vandag deur ons te challenge om nie te vinnig die eerste klippe op te tel om mense te veroordeel nie. As Jesus nie 'n prostituut veroordeel het nie, wie is ons om enige iemand anders te veroordeel. Maak nie saak hoe goed of sleg hulle in ons oë is nie. Rian Steyn, 11/07/2010 |
 | Who wants to be a millionaire - 2. Wil jy gesond word?
(download)
Preek twee in ons reeks Who wants to be a millionaire? Rian vra die vraag Wil jy gesond word? - die vraag wat Jesus vir die verlamde man gevra het by die bad van Bethesda. Rian Steyn, 04/07/2010 |
 | Who wants to be a millionaire - 1. Wat soek jy?
(download)
Rian skop ons nuwe preekreeks af met die vraag "Wat Soek julle?" - Die vraag wat Jesus aan die begin van Sy aardse bediening aan Sy volgelinge gevra het. Rian Steyn, 27/06/2010 |
 | God se storie
(download)
Mens is so baie keer geneig om te konsentreer op jou eie persoonlike lewe en verhouding met God dat jy Sy algehele prentjie vir die mensdom op Aarde heeltemal vergeet of miskyk. Christo herhinner ons vandag om ons eie lewens binne daardie perspektief te sien. Christo Benade, 20/06/2010 |
 | "Gee julle vir hulle brood..."
(download)
Jesus daag sy dissipels uit om brood te kry vir ’n honger skare. “Gee julle vir hulle brood...” Hy gee die verantwoordelikheid vir die probleem weg. Honger mense in die moeilikheid is ons probleem! Rian Steyn, 13/06/2010 |
 | God het 'n plan vir jou
(download)
Rian gebruik die storie van Abraham om te verduidelik dat God 'n goeie plan vir elkeen van ons het. Die vraag is net of ons ten volle in geloof sal oorgee aan Hom al lyk die toekoms duister. Rian Steyn, 06/06/2010 |
 | Die Heilige Gees
(download)
Ons sluit vandag ons pinkster week af met Handelinge 1. Rian verduidelik vir ons dat ons so geneig is om te dink dat die Gees by ons behoeftes en drome moet aanpas, terwyl ons eintlik onsself moet aanpas om in te val by wat Hy reeds mee besig is. Rian Steyn, 30/05/2010 |
 | In die voetspore van Jesus
(download)
Rian se eerste preek by ons as offisiële herder van SA Gemeente Londen. Ons begin ook vandag ons pinksterweek met die titel "In die voetspore van Jesus". Rian Steyn, 23/05/2010 |
 | Waar is Jesus?
(download)
As ons na Jesus se lewe op Aarde kyk en al die wonderwerke wat Hy gedoen het, vra ons onsself die vraag af - waar is Hy nou? As ons nie meer sulke wonderwerke om ons sien gebeur nie, is Jesus steeds met ons, of kort daar iets? Christo Benade, 16/05/2010 |
 | Grense in die huwelik
(download)
Dawie en Alma deel verder met ons die tips en tricks wat hulle deur die jare in hul huwelik geleer het. Dawie & Alma van Vuuren, 02/05/2010 |
 | Kinders grootmaak 1
(download)
Dawie en Alma praat vandag en volgende week bietjie uit die huis uit oor wat hulle deur die jare geleer het oor die moets en moenies tov kinders grootmaak. Dawie & Alma van Vuuren, 25/04/2010 |
As jou lewe tot stilstand kom
(download)
Rian Steyn, 18/04/2010 |
He Has Risen
(download)
Rodney Woods, 04/04/2010 |
Palm Sondag
(download)
Rian Steyn, 28/03/2010 |
Vreemdelinge
(download)
Dawie van Vuuren, 21/03/2010 |
Tye van Verandering
(download)
Rian Steyn, 14/03/2010 |
Sleutels tot Groei (4) - Getuig
(download)
Dawie van Vuuren, 07/03/2010 |
Sleutels tot groei (3) - Diens
(download)
Dawie van Vuuren, 28/02/2010 |
Sleutels tot Groei - Meditasie
(download)
Dawie van Vuuren, 21/02/2010 |
Sleutels tot Groei - Inleiding
(download)
Rian Steyn, 14/02/2010 |
Hoe lyk jou kerk?
(download)
Dawie van Vuuren, 07/02/2010 |