|
Selgroepe
Selgroepe is die hartklop van ons Gemeente. Dit is hier waar ons mekaar ondersteun, geestelik groei, die Bybel bestudeer, vir mekaar sorg en deur ons liefde vir mekaar vir die wêreld wys dat ons Jesus se dissipels is. Skakel in by ‘n Selgroep!
| Huwelikstatus: |
|
of kontak gerus die kantoor 0207 353 6124, opsie 2 of selgroepe@sagemeente.com
|
|
|
| |
| | | |