Daar is ‘n wye verskeidenheid kursusse wat aangebied word by SA Gemeente. Die meeste kursusse word sentraal aangebied in Londen by City Temple.
Kliek gerus hier om 'n lys van kursusse te sien.