Suidwyk 

 

Aansoek om te Doop

Wat is die doop prosedure?

  1. Besluit op 'n gepaste doop datum - in Engeland of in Suid Afrika
  2. Vul die onderstaande vorm in en stuur. 
  3. Stuur asb. vir ons 'n foto van jou baba asook van julle as gesin (pa, ma & baba)  na suidwyk@sagemeente.com
  4. Gesprek met die predikant behoort nie langer as 60 minute duur nie.

 

Vul asb onderstande in:

Dopeling - Volle name en Van:

Dopeling - Noemnaam:

Dopeling - Geboortedatum:

 

Beskrywing

Vader

Moeder

Titel:
Volle Naam en Van:
Noemnaam:
Epos Adres:
Telefoonnommer:
Nooiensvan:  
Geboortedatum:

 

Ander Kinders:

Beskrywing

Kind 1

Kind 2

Kind 3

Volle name:
Noemnaam:
Waar gedoop?:
Doopdatum:
Geboortedatum:

 

Adres:
 
 
Dorp:
Poskode:
Land:

 

Lidmaatskap:

 

Man

Vrou

Belydenis afgelê?
Indien Ja, watter gemeente?
Gemeente in SA voor jou koms na die VK:

 

Huweliksdatum:
Waar getroud:
Aankoms datum in die VK:
Gemeente waar julle betrokke is/was in die VK:
Betrokke by 'n selgroep?
Indien Ja, wie is julle selleier?

 

Doopregistrasie:

Doopdatum:
Waar beplan julle om te doop?

 

Doopgesprek:

Ons het 'n doop boekie ontvang ter voorbereiding vir 'n doopgesprek:
Ons het 'n doopgesprek met 'n predikant in SA:
Ons versoek 'n brief om in SA te doop:
Ons versoek 'n doopgesprek met 'n predikant van SA Gemeente:
Ons het reëlings getref om in SA te doop:

 

Doop in Suid Afrika: (indien in SA gaan doop)

Gemeente:
Predikant:
Telefoon nommer:
E-pos adres:
Vertrek datum na SA: