Londen 

Meer oor ons

City TempleSA Gemeente Londen het in Maart 2005 van die Walliese Kerk in King's Cross na ons  huidige gebou, City Temple verhuis.

 

Ons het elke week dienste by City Temple - sien gerus die Aanwysings en Dienstye vir meer info.

 

Selgroepe is 'n baie belangrike deel van ons gemeente. Daar is letterlik tientalle selgroepe regoor die stad! Kontak ons gerus by selgroepe@sagemeente.com vir die selgroep naaste aan jou.

 

Ons het ook 20+ bedieninge wat help by Sondae se dienste - van stoele regpak tot sing; van mense verwelkom by die deure tot decor bou vir spesifieke preek reekse.  Kontak ons op info@sagemeente.com vir meer info.

 

Kliek hier vir meer inligting oor:

Aanwysings en dienstye

Kidz en Tieners

Gebedsversoeke

Kontak die kerkkantoor


Tags: meer oor ons