Londen 

Raak betrokke 

God het vir ons elkeen spesifieke gawes en talente gee.  Ons is almal lede van een liggaam en elkeen het 'n bydrae om te lewer.

Waar pas jy in die liggaam in?

 

Hier is verskeie maniere hoe jy by SA Gemeente betrokke kan raak. 

Kliek op een van die links hier onder om meer uit te vind:

 

 Bedieninge
 Selgroepe
 Uitreike

 

Vir meer inligting, kontak:

info@sagemeente.com