SA Gemeente Media
|
|
|
|
 | Na binne - Meditasie | Christo Benade | | | Preke (Noordwyk) | | Downloads: | 35 | | Recorded: | 28/02/2010 | | Length: | 26 minutes | | Reference: | Psalm 1: |
| | Die verskil tussen Oosterse en Christelike meditasie, voordeel van meditasie, asook metodes van meditasie. | |
|  | Sleutels tot Groei 2 - Groei van binne: Meditasie | Ockie Raubenheimer | | | | Tweede Sleutel: Groei van binne - Meditasie | |
|  | Sleutels tot Groei - Meditasie | Dawie van Vuuren | | | | Hoe benader jy die Bybel? Lees jy dit reg? Voel dit asof God met daardeur praat? Of lees jy dit maar net om jou gewete te sus sonder om regtig geestelike 'kos' daaruit te kry? Dawie gesels vandag met ons oor hoe God sê ons Sy Woord moet benader. | |
|  | Inleiding oor dissiplines | Christo Benade | | | Preke (Noordwyk) | | Downloads: | 87 | | Recorded: | 14/02/2010 | | Length: | 25 minutes | | Reference: | Psalm 42:1-12 |
| | Eerste preek in ons 'Sleutels tot Groei' reeks | |
|  | Sleutels tot Groei 1 - Elkeen groei | Ockie Raubenheimer | | | Preke (Suidwyk) | | Downloads: | 77 | | Recorded: | 14/02/2010 | | Length: | 0 minutes | | Reference: | Matthew 5:3 |
| | Gelowiges groei wanneer hul besef hoe afhanklik hulle van die Here is. Sleutels vir Groei is ‘n preek- en selgroepreeks oor die geestelike dissiplines wat die kinders van God deur die eeue gehelp het om in hulle verhouding met die Here te groei. | |
|  | Sleutels tot Groei - Inleiding | Rian Steyn | | | | Die eerste preek van 4 in ons reeks Sleutels tot Groei. Rian verduidelik vandag vir ons hoekom dit so noodsaaklik is om geestelike dissiplines te hê, al word ons nie op grond van ons dade gered nie. | |
|  | Hoe lyk jou kerk? | Dawie van Vuuren | | | | So baie mense het so baie opinies oor wat kerk is en hoe 'n kerk behoort te lyk en te funksioneer. Dawie gesels vandag met ons oor wat God se siening van Sy kerk is. | |
|  | Hoe dink ek stap God die pad saam met my? | Christo Benade | | | Preke (Noordwyk) | | Downloads: | 148 | | Recorded: | 24/01/2010 | | Length: | 34 minutes | | Reference: | Deuteronomy 26:1 |
| | Hoe dink ek stap God die pad saam met my? | |
| |  | Avatar | Dawie van Vuuren | | | | Na die suksesvolle vrystelling van die fliek Avatar, gesels Dawie vandag met ons oor effektiewe maniere hoe mens hierdie fliek kan gebruik as 'n wegspringpunt vir 'n geestelike gesprek. Ben Payne van MedAir gesels ook met ons oor die werk wat hulle tans doen in aardbewing-getuisterde Haiti. | |
| | Page: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 |
|
|