Middellande 

Bristol Eredienste

Wanneer?

Elke 3de Sondag van die maand.

 

Waar?

Westbury-On-Trym Methodist Church
46 Westbury Hill
BRISTOL,

BS9 3AA 

Klik hier vir 'n padkaart

 

Hoe Laat?

Oggenddienste: 12:30

 

Sondagskool / Kategese / Jongmense / Kinders

Klas (ouderdom)  
Belydenisklas  
Kinderkerk, Kleuterkerk en Bybelbekkies Tydens erediens, ná lofprysing

 

Kontak Etienne by die Bristol se kerkkantoor vir meer inligting.  078111 62511  of bristol@sagemeente.com

 

 Bristol Kerk      SAkerk 004       SAkerk 005      SAkerk 006