Welkom
Welkom by SA Gemeente. Ons is 'n kerk vir mense uit verskillende kerkagtergronde met dienste regoor Brittanje!
Kom loer gerus in by een van ons bedieningspunte of kontak ons indien jy enige vrae het.
Please click here for English. |
|
| |
| | |
| |

Ons kamp weer hierdie jaar op die fantasties Ashburnham landgoed, so 'n uur en 'n half suid van Londen. Dis 'n baie spesiale geleentheid vir geestelike groei - so moet dit nie mis nie!! Kliek hier vir meer info... |
|
|
|