SA Gemeente > Meer Oor Ons > Dankoffer
 
Main Line
 
Links-Bo2
 
Regs-Bo2
 

Dankoffer

Die gemeente is afhanklik van die finansiële ondersteuning van lede om die werk van die Here hier op aarde voort te sit.

"Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief."
- 2 Kor 9:7


Die kerk is 'n "registered charity" in die VK (charity number: 1041617). Kliek hier vir meer info op die Charity Commission se website.  Die kerk is ook geregistreer vir Gift-Aid. Dit beteken dat die kerk die belasting wat jy op jou dankoffer betaal het, kan terug eis van die Engelse Regering. (teen geen koste vir die persoon)


Kliek hier vir 'n Gift-Aid vorm. Druk dit uit, voltooi dit en stuur dit aan die kerk se tesourier (adres is hier onder)

Daar is verskeie maniere om 'n bydrae te maak:

1. In die kollektebord

Vul asb 'n Gift Aid koevert in en sit jou dankoffer in die koevert in die kollektebord by 'n diens.

 

2. Aftrek Order

'n Ander maklike manier is om 'n aftrekorder op jou rekening op te stel. Laai die aftrekorder vorm hier af, druk dit uit, voltooi dit en stuur dit aan die kerk se tesourier by:

Marlene Neilson

SA Congregation

49 - 51 Shoe Lane

London

EC4A 3BL

 

3. Direkte inbetaling in die gemeente se bankrekening

Direkte inbetalings kan gemaak word vir Dankoffers asook ander redes soos Gemeentekampe, Gemeente Aksies ens.


Die bank besonderhede:
HSBC
Account name: SA Congregation
Sort code: 40-22-05
Rekening nommer: 91374265

 

Stuur asb 'n epos aan die kerk se tesourier, Marlene, by bank@sagemeente.com en spesifiseer:

  • die bedrag
  • die rede vir inbetaling (bv Dankoffer, Gemeentekamp, Dankfees ens)
  • die bedieningspunt wat jy bywoon (bv Bristol, Guidlford, Londen ens)

4. Per debiet- of kredietkaart (e-Dankoffer)

Ons is besig om die nuwe en e-Dankoffer bladsye op te gradeer. Dit behoort eersdaags lewendig te wees.

 


 

Kontak ons gerus op bank@sagemeente.com vir enige navrae.

 
Links-Onder2
 
Regs-Onder2
 
 
nuus-heading
line-devider
Artikels
Artikels
Artikels
Artikels

Volledige Argief

line-devider-small
vir-jou-dagboek-heading
line-devider
Sunday 20 May
09:30Londenwyk Erediens @ City Temple - Lowerhall
Sunday 20 May
10:00Bristol Byeenkoms @ Brookway Activity Centre, Bradley Stoke
Sunday 20 May
10:00Middellande Erediens @ Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull

Volledige Argief

line-devider-small
populer-heading
line-devider