Welkom by SA Gemeente
Is jy nuut in die VK? Of bly jy al lank hier maar mis die samesyn van jou mede Suid Afrikaners? Of as jy selfs net weer vir 'n verandering die Here wil aanbid in jou moedertaal, dan is SA Gemeente die plek vir jou. Ons hou eredienste regoor die land, en sal jou graag wil ontmoet by enige van ons wyke en bedieningspunte. Ons het ook 'n YouTube kanaal met aanlyn preke vir "huiskerk" - kliek hier.
Eredienste word gehou by die volgende bedieningspunte
(kliek op die stad/dorp vir meer inligting)
Suidwyk:
Noordwyk:
Londen- en Maidstonewyk:
Londen - 2e en 4e Sondae van elke maand
Maidstone - 1e en 3e Sondae van elke maand
Meer oor OnsMore about us