Kerk Eredienste

Ons het Afrikaanse kerk eredienste regoor Engeland (met lewendige Engelse vertaling waar prakties moontlik) by die volgende stede/dorpe 👇

Londen

Maidstone, Kent

Guildford, Surrey

2de en 4de Sondae van die maand
1ste en 3de Sondae van die maand 
2de en 4de Sondae van die maand
Solihull, West Midlands
Theydon Bois, Essex
1ste en 3de Sondae van die maand
2de en 4de Sondae van die maand
 

 A. Londen    B. Maidstone    C. Guildford   
D. Solihull    E. Theydon Bois


Indien jy nie 'n erediens kan bywoon nie, is daar ook aanlyn preke beskikbaar - kliek hier