Loughton - Noordwyk

THEYDON-BOIS-pond-new-1175x600

Leraar: Ds André Harmzen
 
Ons eredienste begin om 09:00 elke 2de en 4de Sondag oggend van die maand by Theydon Bois Village Hall, Coppice Row, Theydon Bois CM16 7ER.  

Kliek hier vir ons webtuiste met meer inligting ons kerk en aktiwiteite.