Nuus
Hier is al ons interwyklike aksies in die nabye toekoms. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.
| |
Ons eredienste word elke Sondag om 9:30 op Facebook - SA Gemeente Londen of op ons website by www.sagemeente.com/streaming |
| |
Ons hou as kerkfamilie eredienste by Guildford en Maidstone! |